


Is daar iets lekkerder as rakke en rakke vol kookboeke…en om met die regpak en organisering tyd te hê om weer ‘n gunsteling te ontdek.
Ghillie Basan se Saffron & Sumac lê al vir dae langs my. By een van my tafels in 2020 het ‘n jongman van London,Ed, gesê: you have to make contact with this amazing woman. Net daar en dan het hy vir haar vertel van die vrou op die Weskus en ons twee het
Saffron & Sumac..feasting at the middle eastern table wil jou dadelik kombuis toe laat hardloop.

Vir my is daar altyd iets só spesiaal aan ‘n glas vonkelwyn. ‘n Glas bubbles..of soos ‘n kosbare vriendin Karina Briers Louw van die wynlandgoed

Hierdie is my die weergawe van ’n Puttanesca sous. Dit oorspronkelike resep word met ansjovis gemaak. En uie. Die sous het sy ontstaan in Napels