IsabellaNiehaus Bella's Blog

n Langtafel met ‘n twist in Gauteng!

Dis ‘n lang storie. ‘n Storie wat vér draai. Maar die mooiste storie. Ek leer Andre Croukamp ken in my dae as mode-redakteur van Sarie. Nie seker of dit my eertste of tweede lewe by Sarie was nie. Daar word bruidstyskrifte begin. Drie. Een vir True Love, een vir Fair Lady en een vir Sarie. Aan die begin doen ek die mode vir al drie. Later net Sarie en True Love vir baie jare. En daar leer ek Andre die ontwerper ken!

The creator of the most beautiful, whimsical,dreamlike dresses. The beautiful man with the most whicked sence of humour. Andre the animal lover . The horse whisperer. The amazing man who fills his home and his heart with beauty and style and most of all kindness to all living souls!

Andre die man met die groot hart. Eintlik ‘n regte earth angel.

Op ‘n aand in Mei is daar ‘n foto op sy Facebook blad van ‘n kleine bolletje wol. Een van agt baba American Cocker Spaniels . NATUURLIK is my kommentaar: sal opvreet en stukkend druk. Net om die volgende antwoord te kry: ek wil vir jou ‘n klein dogtertjie Spaniel gee.

My gedagte: ek het reeds drie honde en drie katte. Kan nie nog ‘n dier kry nie. MAAR hoe sê jy nee vir so ‘n kosbare geskenk. Die storie eindig nie daar nie. My binneste jubel…’n kleine lyfie!En Andre se woorde: Bella sy gaan in jou siel inklim. Sy gaan met jou toor. Jou lewe gaan nooit weer dieselde wees nie.

Twee dae later kom Sophie in my lewe. Kom maak sy die Duin haar eie. Kom steel sy groothond en kwaai kat harte. Praat ons nou eers van mense harte nie! Kom oorrompel sy my Taro kind se hart. Word sy Elsie wat vir my werk se beste maaikie en steel sy Derette Kotze die veerarts en haar ‘onderwyser’ Denise Kruger, se harte!!En kom toor sy met my.

Aand vir aand bel ek Andre en vertel. Wat maak Sophie. Ek stuur fotos. En boodskappe. En op ‘n aand besluit ons twee so tussen honde gesels: ek gaan my langtafel Bryanston toe neem. Ek en Sophie, natuurlik, gaan in Gauteng kook!

En so word die eerste Duin Langtafel in 28 Georgestraat Bryanston gehou. ‘n Droom huis. ‘n Droom kombuis.

Everything is done so beautifully and so stylish.En so gemaklik.En ek voel of ek deel van die huis is. Andre dra arms vol blomme aan. Wat so sonder moeite centre pieces word. Joanne en die twee beautiful meisiekinders Bridget en Kea help met tafel dek en bedien en om orde aan my chaotiese organisering te bring.

On arrival true to Langtafel tradition: fresh west coast oysters and a glass of MCC from Colmant in Franchoek. An amazing bubbly!


Off to the music room. With cushions on the stairs. Glasses filled with Colmant. Kaalvoet Meisie or Swartskaap from Hermanuspietersfontein.

Ek is gek oor Hermanuspietersfontein wyne. Dit is feit. En en kom ‘n langpad saam met hulle. KAALVOET Meisie is die 2016 toevoeging tot die reeks gemaak deur Wilhelm Pienaar, wynmaker by HPF. En Swartskaap. Net die naam maak van die lieflike rooiwyn ‘n favourite!!

Terug na die musiekkamer. Die mooiste vleuel klavier is gestem . Charl du Plesiis agter die klawers.Kontrabas is Werner Spies en dromme Hugo Radyn. ‘n Uur lange musiekfees.

Dis ‘n Maandagaand . In Brysnton Gauteng. En dit is ‘n feestelike atmosfeer met wyne en musiek en weskus cuisine en die mees ongelooflike gaste! En gashere! Andre en Joanne.


Starter: my own Spicey Fish Soup served on Rice . An exceptional dish. Long hours of cooking stock and finally adding the essence of the dish. A long table would not be a long table without vetkoek and bokkom butter and quincy jelly

Next: a salad of greens. Deepfriend strawberries.Pumpkin seeds. Sesame oil dressing.

Main course: served on platters from kitchen to table: pulled leg of lamb, tossed with a fresh herb/anchovy/caper sauce and served with crumbled feta. A samp risotto with exotic mushroom and parmesan cheese, sweet potatoes ala Duinhuis. Ons eie speciality, and green beans in burnt butter with roasted almonds.


En om die aand af te sluit: so ‘n dekadente sjokolade mousse uit die boek WHAT KATIE ATE van Katie Quinn Davies. It asks for only Irish whiskey!! A good Irsih Whiskey! En daarmee saam peer tertjies uit die kombuis van Marlene van der Westhuizen.

Daar is vriende van oral. En nuwe gesigte. Dankie Gauteng vir julle gasvryheid. Die mooi en die glamour wat julle na die aand gegee het.

Vroegoggend sit ek en Andre en Betsie die pugg en Sophie en herkou aan ‘n wonderlike aand! DANKIE GAUTENG!

I really like these types of posts which are written in simple writing so that everyone can understand it, and everyone can understand what message does author wants to convey. The style of your is very unique but easy to understand what you want to say in this discussion. Feel free to visit top custom essay writing service for any king of essay writing. Thanks a lot for sharing.

Hello!

Love the beauty content on your site! You know, most businesses get traffic from their blog, and we feel that you could use a little help, since you are not blogging daily yet.

Writing takes a lot of time and effort, and we have just the team from US/Canada to come up with great content you are looking for.

You can have a brand new article to post on your website starting at $10 in as little as 5 business days!

Check out our work and reviews from satisfied clients here: https://goo.gl/KGRAi4

Thank you for your time,

Cheers.

If you like to opt-out of future communications from us,
please submit your request here:

https://goo.gl/u4rPbG

Hi!

Love the cooking content on your site! You know, most businesses get traffic from their blog, and we feel that you could use a little help, since you are not blogging daily yet.

Writing takes a lot of time, and we have just the team to come up with great content you are looking for.

You can have a brand new article to post on isabellaniehaus.co.za starting at $10 in as little as 5 days!

Check out our work and reviews from satisfied clients here: http://bit.ly/seowriters

Thanks for your time,

Have a great day.

You are receiving this email because the contact form at isabellaniehaus.co.za is open to the public.
If you like to opt-out of future communications from us, please submit your request here:

http://bit.ly/submitawebsite Unsubscribe to stop getting our emails.

(will not be published)
(optional)
remember me
subscribe to updates